Vraag en Antwoord

Vraag & Antwoord

Daar is vreeslik baie vrae wat gevra word in verband met die begin stadium van mondfluitjie speel wat ons hier gaan probeer beantwoord. As jy graag iets wil weet gebruik asseblief die 'Lewer kommentaar' onder aan hierdie blad.

Klik op 'n vraag hieronder vir die antwoord daarop:

1. Watter mondfluitjie gebruik ek om in 'n spesefieke sleutel te speel?

2. Hoeveel sleutels het ek nodig?

3. Is ek te oud (of te jonk) om mondfluitjie te speel?

4. Wat is die beste mondfluitjie vir beginners?

5. Hoe kan ek my spel verbeter?

6. Hoe verander ek die sleutel van 'n lied sodat ek saam kan speel?

7. Hoe kan ek die spoed van 'n lied verminder sodat ek kan saamspeel?

8. Wat is die maklikste manier om te leer?

9. Hoe kan ons taal en musiek ons help mondfluitjie speel?

10. Pucker of Tong-blok?

11. Staan soos 'n aap, dink soos 'n aap en speel soos 'n aap

12. Mondfluitjie vervaardiger in RSA??

13. Hoekom klink my mondfluitjie anders??

14. Hoekom sukkel ek om saam met liedjies oor die radio te speel??

15. Leer jou les Mannetjie!!

16. Hoe moet ek Opwarm?

17. Waar lê die fluit se note op die Klavier?

18. Blaas jy jou malleverstand af om 'n noot te kry?

19. Hoe kry ek die liedjie in my kop?

20. Hoe speel ek Koord Ritme op my mondfluitjie?

21. Wat is fout met die Mondfluitjie?

22. Hoeveel mondfluitjies het ek nodig?

23. Hoe kry ek die bal aan die rol?

24. Met watter Tiepe fluit speel ek?

25. Hoe verwyder ek die sanger se stem van 'n lied?